#LouisBothaMustFall

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

#LouisBothaMustFall

Hoekom neuk met standbeelde as die ekonomie in ’n moeras is? Ek dink, soos die gesegde lui, ons moet die een ding doen en die ander nie nalaat nie, skryf MAX DU PREEZ.

Goeiedag!

Die ereplek wat die standbeeld van Louis Botha voor die nasionale parlement geniet, pla my al van ek dit in die 1970’s as student die eerste keer gesien het. Dit hoort regtig nie daar nie. Dit is onvanpas.

Ek het weer aan die Botha-standbeeld gedink toe ek onlangs na ’n dokumentêr van die Misak, inheemse mense van Colombia, gekyk het wat die laaste paar jaar alle standbeelde van conquistadores platgetrek het. Dié Spaanse veroweraars het die inboorlinge van Sentraal- en Suid-Amerika in die 16de eeu wreed onderdruk, tienduisende uitgemoor en van hulle grond beroof...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.