Van blondines in swart motors tot swart gesinne in wit sitkamers

O DONDERDAG

Van blondines in swart motors tot swart gesinne in wit sitkamers

Kulturele boikotte kry gewoonlik presies die teenoorgestelde reg van wat die voorneme was, meen WILLEM KEMPEN.

Dagsê

Ek weet nie of my ramblings vanoggend op iets sinvols gaan afstuur nie, maar here goes.

Here goes, of soos ou Albertus dit destyds in standerd sewe uitgespreek het toe dié woorde onverwags in 'n stuk Vlaamse teks opgeduik het wat hy aan ons klas moes voorlees: Jirregoes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.