Goeiemôre
Hiermee my keuse van die stories wat my besonder geval het uit die afgelope week se twee uitgawes. Ek kies gewoonlik van die sagter, meer geselserige, nie-politieke stories vir die naweek-leeslys, maar daar is vandag een stukkie broccoli van Piet Croucamp vir ná die poeding. Eintlik twee stukkies, as ek my storie oor ’n lewenseinde-plan insluit, alhoewel dit eintlik ’n opbeurende storie is!
Die Handelshuis (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-04-21-die-handelshuis/)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.