Vreugdedansie oor ’n verbroude werkonderhoud

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Vreugdedansie oor ’n verbroude werkonderhoud

ANESCA SMITH vertel van aspris antwoorde aan onderhoudvoerders vir wie sy haar vererg het, en hoekom sy ’n ‘swerwer’ is.

Dagsê

Die laaste keer toe ek vir ’n werkonderhoud gegaan het, was in 2016 by ’n universiteit in Den Haag. Ek het my die hele tyd sit en vererg vir die twee wat die onderhoud gevoer het omdat hulle so min geweet het oor die pos wat geadverteer was en met vrae vorendag gekom het soos: Wat is jou toekomsplanne vir die volgende vyf of 10 jaar?

Boonop het ek deur die hele onderhoud die begeerte gehad om die soort antwoorde te gee wat jy nooit tydens ’n werkonderhoud moet gee nie:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.