×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
30 dinge wat ons ná 50 (en 60) weet

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

30 dinge wat ons ná 50 (en 60) weet

ANNELIESE BURGESS en ELNA VAN DER MERWE deel 30 insigte wat hulle op hulle ouderdom verkry het.

Goeiemôre vriende

Ek en Elna van der Merwe, ’n VWB-Vrye Tyd-suster saam met my en Laureen Rossouw, lê gistermiddag op ’n jetty langs die Goukourivier in Stilbaai. Ons hou nabetragting van ons boekefees wat einde Februarie hier aangebied is, want dit is ’n lekker ding om te onthou. Omdat ons op ons rûe lê, kyk ons na die wolke wat verbytrek. Regs van ons druk die rivier binneland toe in kleinerige golfies. ’n Boot stoot stilweg verby.

Ons gesprek draai. Van boeke na die lewe. Met ons hoede oor ons gesigte begin ons ’n lys maak van die dinge wat ek ná 50, en sy ná 60, as waarhede verstaan:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.