×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Watter woorde laat jou gril?

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Watter woorde laat jou gril?

ANNELIESE BURGESS dink na oor die grillerigste woorde in Afrikaans (en ook 'n paar onvertaalbare woorde in ander tale).

Goeiemôre

My dogter was vyf toe sy aankondig dat sy die woord  “moist" haat. Ek was heeltemal uit die veld geslaan toe ek hierdie week lees dat dit een van die universeel mees gehate woorde in Engels is. Daar is selfs 'n studie daaroor gedoen (https://www.mentalfloss.com/article/64984/science-behind-why-people-hate-word-moist).

Most of the participants who told the researchers they hated the word chalked it up to phonics. “It just has an ugly sound that makes whatever you’re talking about sound gross,” one participant argued. However, people did not show similar aversions to words that utilize the same sounds, such as foist or rejoiced. People found the word moist most disgusting when it was accompanied by unrelated, positive words like paradise, or when it was accompanied by sexual words. By contrast, when it accompanied food words (like cake), people weren’t as bothered by it...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.