Die lot van die ‘koffergooiers’

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Die lot van die ‘koffergooiers’

ANESCA SMITH skryf oor die uitbuiting van onderbetaalde bagasie- en grondpersoneel by die Schiphol-lughawe in Amsterdam.

Goeiemôre

Enige hoop dat die Europese reisiger ná die pandemie sy gedrag gaan verander deur minder te vlieg en meer die trein te neem was die laaste paar dae meteens weer in sy glory.

Op die Schiphol-lughawe in Amsterdam was dit drie naweke agtermekaar chaos met die aanvang van die eerste skoolvakansie nadat die regering in Maart byna alle corona-maatreëls opgehef het. En in die Italiaanse stad Venesië loop al weer soveel toeriste dat die stadsbestuur nou ’n drastiese besluit geneem het: As jy vanaf volgende jaar die stad hoegenaamd wil in, sal jy ’n bespreking moet maak. En dan kyk ons maar hoe dit verder gaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.