Goeiemôre
Sover ek kan sien, is ek die enigste swart persoon in ons woonstelgebou, in die straat, miskien selfs in die welgestelde buurt waar ons woon. Met ander woorde, iets om gade te slaan. Ja, wonder bó wonder nog steeds in 2022.
Vir die eerste keer is ek deel van ’n minderheid – ’n Afrikaan in Europa – terwyl ek byna my hele lewe lank onsigbaar was of kon verdwyn as deel van ’n meerderheid...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.