Goeiemôre
Dit is Saterdag, ons leesdag. En soos altyd gee ek vroegoggend 'n paar voorstelle vir stories wat my besonder geval het. My twee gunstelingstories uit die week se uitgawes is boonop gratis, so al is jy nie 'n intekenaar nie, kan jy saamlees.
Die eerste een is van Laureen Rossouw (ek kon nie ophou lag nie; Laureen het 'n unieke manier met woorde), en die tweede van Henk Serfontein...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.