Saai in blinde vertroue ’n saadjie en kyk wat gebeur

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Saai in blinde vertroue ’n saadjie en kyk wat gebeur

Die sogenaamde rewilding-beweging het die laaste paar jaar wêreldwyd spoed opgetel, vertel ANESCA SMITH.

Goeiedag

Wanneer ek net so effens oor ons woonstel se balkon op die derde verdieping leun, kan ek al die bure onder ons se tuine sien – onberispelik uitgeklee met viooltjies, geraniums en laventel nou dat die bloeiseisoen vir tulpe eers verby is.

Nederland is byna net so bekend vir sy mooi tuine en blommeprag as Engeland. Dink maar aan die duisende toeriste wat elke jaar na die land gelok word deur ’n see van tulpevelde en “die grootste tuin van Europa”, Keukenhof, wat minder as twee maande per jaar oop is vir die publiek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.