Kloofstraat-blues, die Boere-Joyce, en tee met die Dame van ...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Kloofstraat-blues, die Boere-Joyce, en tee met die Dame van Random House

ANNELIESE BURGESS kies 'n paar gunstelingstories uit die week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Ek skryf uit ’n bibberkoue Oos-Kaap. Die ryp lê dik op die gras hier op my ouers se plaas in Indwe. Die water in die pype is tot laatoggend gevries. Die flou son maak nie warm nie – selfs op die mees beskutte hoekie van die stoep is daar ’n snerpende wind wat deur my dikste jas beur. Vandag is ’n dag vir binne wees. Voor ’n vuur. Met ’n pot rooibos op die stoof (met kondensmelk vir inroer).

Hier is ’n paar stories uit die Woensdag- en Vrydag-uitgawes van die afgelope week wat my besonder geval het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.