Goeiedag
As iemand wat grootgeword het in ’n droë klimaat raak ek ongeduldig as dit ná ’n lang, koue winter nog tot diep in die somer reën – iets waarin Nederland uitblink – terwyl my gin en tonic al reg staan.
En dié Junie was dit veral ’n bron van ergernis, want ek het werk gehad om te doen in Antwerpen en Utrecht en albei kere is dit deur die reën belemmer. Al wat ek vir my moeite gekry het, was damme water in my skoene...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.