Grepe uit ’n besoek aan my geliefde stad van stories

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Grepe uit ’n besoek aan my geliefde stad van stories

ANNELIESE BURGESS vertel oor haar eerste besoek aan Johannesburg in meer as twee jaar.

Goeiemôre liewe vriende

Ek het Vrydagoggend in Johannesburg geland vir 'n reeks stories wat ek hier wil doen. Dis die eerste keer sedert die begin van Covid. Dit voel vir my soos 'n tuiskoms. Die reuk van die lughawe – dieseluitlaatstowwe en besoedeling – is vir my sinoniem met die geliefde groot stad van my. My stad van stories.

Van die lughawe af ry ek met Bra Themba se taxi na 'n vergadering by Emperor's Palace. Ons luister na Splash (https://en.wikipedia.org/wiki/Splash_(South_African_band)) se “Shanduka” op sy CD-speler. Die houtkruisie aan sy karspieëltjie swaai heen en weer terwyl ons met sy karretjie op die N17 klim. 'n Golf van gelukkigheid oorrompel my...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.