Voor hierdie laaste Vis sou ek gesê het jy kan wegkom met cheap stapskoene. Nou sê ek nee. Vergeet dit. Haal uit jou kredietkaart en koop iets ordentliks, skryf HANLIE GOUWS.
Ek was onlangs so 'n bietjie weg. Sommer vir die lekker. Het weer die Visrivier-canyon gaan aandurf.
Daai helse styl afgrond waarmee mens Dag Een afskop, is absoluut die moeite (en soms harde woorde en trane) werd om by die doodse stilte en lekker koel poele op die canyon-vloer uit te kom. Want dis hoekom 'n mens stap. Mos. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG-DIREK MET HANLIE GOUWS
Daar is niks soos goeie stapskoene nie
Voor hierdie laaste Vis sou ek gesê het jy kan wegkom met cheap stapskoene. Nou sê ek nee. Vergeet dit. Haal uit jou kredietkaart en koop iets ordentliks, skryf HANLIE GOUWS.
DEEL
Dagsê
Ek was onlangs so 'n bietjie weg. Sommer vir die lekker. Het weer die Visrivier-canyon gaan aandurf.
Daai helse styl afgrond waarmee mens Dag Een afskop, is absoluut die moeite (en soms harde woorde en trane) werd om by die doodse stilte en lekker koel poele op die canyon-vloer uit te kom. Want dis hoekom 'n mens stap. Mos. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.