Ek groet vanoggend uit Pringlebaai, die tweedelaaste stop op my padreis deur die Weskus en die Overberg. Dit was nog donker toe ek met ’n beker koffie op die rand van die balkonmuur gaan sit het. Ek luister na die vroegoggendsimfonie van tiptolle, langstertjies en suikerbosvoëls in die fynbos. Met die eerste lig begin die blombosse soos silwerblakers gloei. Hangklip bloos pienk.
Hier is my keur van hierdie week se stories. My twee gunstelinge van die week is dié van Frederik de Jager en Willem Kempen (hy het so ’n unieke manier om na die wêreld te kyk!)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE NAWEEK-LEESLYS
Oor oranje manne, ’n pod vol winter, ’n wondersoete bad, en die nuwe struggle
Hier is ANNELIESE BURGESS se keur van artikels uit die afgelope week se Vrye Weekblad.
DEEL
Goeiemôre
Ek groet vanoggend uit Pringlebaai, die tweedelaaste stop op my padreis deur die Weskus en die Overberg. Dit was nog donker toe ek met ’n beker koffie op die rand van die balkonmuur gaan sit het. Ek luister na die vroegoggendsimfonie van tiptolle, langstertjies en suikerbosvoëls in die fynbos. Met die eerste lig begin die blombosse soos silwerblakers gloei. Hangklip bloos pienk.
Hier is my keur van hierdie week se stories. My twee gunstelinge van die week is dié van Frederik de Jager en Willem Kempen (hy het so ’n unieke manier om na die wêreld te kyk!)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.