Afrikaans is ’n ding wat spring, transgender kinders, en ’n...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Afrikaans is ’n ding wat spring, transgender kinders, en ’n diefstal in Struifkoekvallei

ANNELIESE BURGESS deel haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Ek is uiteindelik weer by die huis in die Oos-Kaap ná my heerlike padreis. Vanoggend kon ek tee maak in my gunstelingteepot. Met ’n mussie oor. Toe het ek ’n tydjie geneem om oor die koppie te besluit. My dogter lag altyd vir dié lang en deurdagte besluit rondom “watter koppie” uit my groot arsenaal. 

Soms werk die vet, plat gele met die houtbordjie van prêt-à-pot (https://www.pret-a-pot.com/) in Plettenbergbaai. Ander kere kan dit nét die wit Arzberg van my Duitse ouma wees. Vanoggend is dit ’n klein, regop een met 'n kitsch 50’s-blomontwerp. Dit het die dunste, dunste randjie wat 'n vroegoggend-Darjeeling uitstekend pas...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.