’n Week vol vriendskap en vriendelike vreemdelinge

SONDAG MET ANNELIZE VISSER

’n Week vol vriendskap en vriendelike vreemdelinge

ANNELIZE VISSER hijack hierdie week die ander Anneliese se Sondagbrief en vertel oor haar opbeurende week.

Goeiemôre!

Anneliese mag dié naweek vir ’n verandering leeglê; daarom wip ek hier op soos ’n karakter wat lankal uit die storielyn verdwyn het maar baie episodes later vir ’n gasoptrede aanmeld. Die tydsberekening is goed, want ek kan oor ’n opbeurende week verslag doen.

Verlede Sondagoggend sit ek soos gewoonlik op die agterstoep met ’n beker tee. Dis moet byna seweuur wees, want die kerkklok het reeds gelui (hy is presies agt minute vóór), maar die honde lê nog voor die koue vuur en slaap...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.