‘Jesus, take the wheel’

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

‘Jesus, take the wheel’

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se inherente onvermoë om uit sy afgeleefde, gediskrediteerde ortodoksies te ontsnap.

Vergeet van “Umshini Wami”, “Senzeni Na” of “Wenzeni uZuma”. Hier is die ANC se ideale lied, Carrie Underwood se 2005-treffer:

“Jesus, take the wheel
Take it from my hands
’Cause I can’t do this on my own.”

Die uitdrukking het sedertdien ’n ander, nie-religieuse betekenis in die populêre kultuur gekry. As jy heeltemal deurmekaar is, as jy hulpeloos, hopeloos, planloos en gatvol is, dis wanneer jy sê Jesus take the wheel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.