Moetie vir my sê jy is ook getoor nie

O DONDERDAG!

Moetie vir my sê jy is ook getoor nie

WILLEM KEMPEN wonder hoe die verhoor in die Senzo Meyiwa-moordsaak enigsins vreemder kan word.

Môresê!

Sonder om te google, hoe ver is jou naaste moetie-winkel van jou blyplek af?

Myne is so net meer as 3km, wat nader is as my naaste Pick n Pay maar verder as die naaste KFC. Dié winkel is ook op die internet, met ’n adres wat daarop dui dat huweliksberading – meer spesifiek “-oplossings” – ’n groot deel van hul diensaanbod is: marriagesolution.co.za (https://marriagesolution.co.za/strong-muthi-in-south-africa/muthi-shop-in-potchefstroom)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.