Lekker, Bokke en Banyana, maar wat nou?

MAANDAG MET MAX

Lekker, Bokke en Banyana, maar wat nou?

As ons ’n koherente nasie wil word, sal ons meer moet doen as goedvoel-oomblikke op die sportveld, skryf MAX DU PREEZ.

Goeiemôre

My patriotiese hart het Saterdag warm geklop. Ek het op my eie voor my TV-stel opgestaan en hand-op-die-bors die nasionale lied voor die aanvang van die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gesing; kameraskote van die opgewonde, gemengde toeskouers in Mbombela het my goed laat voel. En toe speel die Bokke boonop nog ’n bars hou.

Dit was lafenis vir ons uitgerafelde psige, ’n kuur vir ons swartgalligheid in ons kwansuise “mislukkende staat”. Nie net die gevoel van samehorigheid nie, ook die gerusstelling dat ons nie regtig ’n verloornasie is nie. Dit was dieselfde toe Banyana Banyana onlangs die Afrika-sokkerbeker gewen het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.