×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Hoendervel in Mbombela, ’n geel lilo in ’n vloed, voyeurs en ...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Hoendervel in Mbombela, ’n geel lilo in ’n vloed, voyeurs en celebs

ANNELIESE BURGESS deel haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Ek moet ’n vlug Johannesburg toe haal en daar word gewerk aan die pad lughawe toe, so jy weet nooit waar jy gaan vasval by ’n stop-and-go nie. Ek hou dit dus vanoggend kort, want ek moet wikkel. Ons gesels môreoggend verder.

Hier is die naweek-leeslys. My twee gunstelingstories is van Piet Croucamp en Laureen Rossouw. Al twee skryf op verskillende maniere met 'n tipe verwondering oor die lewe wat vir my absoluut lieflik is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.