Boeke, ’n geheime agent, Kaapstad vs. Jozi, en die waters van my ...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Boeke, ’n geheime agent, Kaapstad vs. Jozi, en die waters van my rus

ANNELIESE BURGESS deel haar geliefkoosde nie-politieke stories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Vanoggend besoek ek en die Vrye Weekblad-skrywer Lientjie Wessels die Boeremark in Pretoria, so ons was al bitter vroeg uit die vere. Ek sien veral uit na die pap en kaiings! Miskien sien ek van julle daar?

Hier is 'n paar van my geliefkoosde nie-politieke stories wat in hierdie week se twee uitgawes verskyn het. Die heel lieflikste storie is vir my ongetwyfeld Dominique Botha se poëtiese vertelling. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.