Die antwoord skuil iewers tussen drie voudige en drievoudige integrale

O DONDERDAG!

Die antwoord skuil iewers tussen drie voudige en drievoudige integrale

In die beste joernalistieke tradisie skryf WILLEM KEMPEN oor iets waarvan hy feitlik niks weet nie.

Ahooi daar

As ek 50c gekry het elke keer wat iemand vir my gesê het hulle is “nie goed met syfers nie”, sou ek nou al kort duskant R21,50 gehad het. (Ás my berekeninge reg is, wat dit heel moontlik nie is nie.)

Dalk hoor mens dié soort klagte meer dikwels as jy by ’n koerant werk, want in so ’n omgewing is almal mos meer taal-mense as syfer-mense, nie waar nie? Net soos die mense wat by die bank werk nie eintlik kan spel nie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.