Belydenis van ’n oudsosialis

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

Belydenis van ’n oudsosialis

MAX DU PREEZ vertel hoe ’n paar maande in die Duitse Demokratiese Republiek hom van sosialistiese neigings genees het.

Dagsê vriende

In my jeug was ek nogal aangetrokke tot die basiese filosofie agter sosialisme: ’n stelsel waar almal ’n gelyke geleentheid het om in ’n land se welvaart te deel; ’n klem op menswaardigheid en solidariteit eerder as geldsug en materialisme.

Teen die vroeë 1980’s was ek oortuig dat my land se ideologie van apartheid-kapitalisme uit die bose was. Ek wou gaan ervaar hoe die lande werk wat die bevrydingsbeweging gesteun het, en in 1983 het ek in Oos-Berlyn gaan woon. Ja, in die Duitse Demokratiese Republiek, ses jaar voor die Muur geval het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.