Dagsê
Daar is ’n boef in ons buurt wat binne sekondes ’n elektriese motorhek van sy spoor af kan lig. Dan hol hy weg en kyk of iemand gesien het. As niemand uitkom nie en geen sirenes loei nie, glip hy vinnig by die oop hek in en gryp wat hy kan.
Hy is onder meer weg met die bure onder in die straat se twee baie duur stootwaentjies en die seuntjie oorkant die pad se fietsie. (Hy is ’n baie lang, maer man en die video van hom wat daai fietsie trap met sy knieë omtrent by sy ore is nogal vermaaklik.)..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.