Gegroet, Elizabeth II Regina

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

Gegroet, Elizabeth II Regina

MAX DU PREEZ bieg dat hy ’n bietjie van ’n Anglofiel is.

Goeiemôre

My ouma het by meer as een geleentheid gesê die gesegde “the sun never sets on the British Empire” is korrek, “want God kan nie die Engelse in die donker vertrou nie”.

Met koningin Elizabeth se heengaan en die wêreld se reaksie daarop het ek aan my ouma en oupa teruggedink en my eie siening van die Britte in oënskou geneem...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.