Lemon creams vir Lewis, die laaste speelfilm, en ’n belydenis...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Lemon creams vir Lewis, die laaste speelfilm, en ’n belydenis en ’n belofte

ANNELIESE BURGESS deel vir oulaas haar gunstelingstories van die week. Van volgende week af lyk die Saterdag-nuusbrief heel anders!

Goeiemôre liewe vriende

So hier is ons. Die eerste dag, vry onder ons eie vaandel. Gisteraand om middernag het vryeweekblad.com oorgeskakel van ’n Arena-produk na een wat nou deur ons eie mediamaatskappy besit word.

Dit voel goed. Ek kan ’n nuwe energie deur die eter voel knetter. Maandag skop ons af met ’n radikaal ander daaglikse nuusbrief-aanbieding. Maar ons moet nog ’n klomp “moving parts” met mekaar laat praat (soos Andrew Trench, ons bedryfshoof, ook bekend as die Chief Operating Ou, daarna verwys). Dit gaan ’n interessante naweek wees 😂...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.