Kwaad vir die ANC, maar ook kwaad vir mekaar

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

Kwaad vir die ANC, maar ook kwaad vir mekaar

Hier is vyf goed wat jy vandag wil weet. Max du Preez skryf ook oor die geselsies wat hy in Mangaung met mense gehad het, en oor Paul Mashatile se idee van 'n sosiale kontrak.

  • 10 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 9 min om te lees

Goeiedag, vriende en ander lesers

Die 5 goed wat jy vandag wil weet:

Transnet en die vakbonde Satawu en Untu onderhandel vandag onder die leiding van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) oor lone. Die twee vakbonde dreig om Transnet, insluitende die hawens, met ’n landwye staking te verlam.Eskom het aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf 16:00 tot middernag van vandag tot Woensdag ingestel sal word.Die ANC beplan om binne enkele dae die ander twee Gauteng-metro’s naas Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni by die DA-geleide koalisieregerings oor te neem, dalk met die hulp van ActionSA.Minstens 17 mense is in die oostelike Oekraïense stad Zaporizhzhia in ’n Russiese missielaanval dood. Dit is in ’n deel wat onlangs deur Rusland “geannekseer” is. Intussen het pres. Vladimir Putin opdrag gegee dat ’n spesialismag die brug na die Krim-skiereiland bewaak nadat dit naweek gesaboteer is.Die party Revolution for Prosperity (RFP) van die miljoenêr-diamantmagnaat Sam Matekane het reeds genoeg setels in die verkiesing in Lesotho gewen om die nuwe regering te lei. Die finale uitslag sal vanaand of môre bekend gemaak word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.