Vrye Weekblad se kommentaarbeleid

Vrye Weekblad se kommentaarbeleid

Deurdagte kommentaar is manna uit die hemel. Sterk verskille word verwelkom. Swak gedrag nie.

Image: ANGELA TUCK

ONS kommentaarbeleid is eenvoudig: Speel die bal, nie die persoon nie.

Rassistiese of seksistiese kommentare sal verwyder word (en ja, die redaksielid wat daardie dag modereer besluit).

Deurdagte kommentaar is manna uit die hemel. Sterk verskille word verwelkom. Swak gedrag nie.

Hou jou kommentaar onder 300 woorde.

Gespoeg-en-plakte essays sal verwyder word, want dit belemmer die vloei van die gesprek (plaas eerder 'n skakel na 'n artikel as jy daarna wil verwys).

♦ VWB ♦


NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op hierdie bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer. Ons hoor graag van jou!

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.