Die stryd van Iranse vroue

NAWEEK

Die stryd van Iranse vroue

ANESCA SMITH skryf oor die vroue van Iran en die dra van die hidjab, asook oor die geweld teen en moord op vroue en kinders. Sy deel ook haar drie gunstelingstories uit hierdie week se uitgawe van Vrye Weekblad.

Goeiemôre

Van al die buitelandse studente saam met wie ek klas geloop het toe ek in 2013 in Nederland kom studeer het, het die vroue van Iran altyd opgeval. Nie net vanweë hulle opmerklike skoonheid nie, maar dikwels was hulle vreesloos en het nie geskroom om, naas hul studie, met aktivisme besig te wees nie.

Hulle was ook nie al te lief om ’n hoofdoek te dra nie. Sou ek ook nie as ek sulke lang, skitterende swart lokke gehad het nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.