Dalk sou Van Gogh die klimaatsaktivis ondersteun het

ANDERKANT MET ANESCA

Dalk sou Van Gogh die klimaatsaktivis ondersteun het

Dat ’n ramp ons te wagte is, is nie te betwyfel nie, sê ANESCA SMITH.

Goeiemôre

’n Klimaatsaktivis wat dié week na ’n geselsprogram in Nederland genooi is, het tydens die uitsending op die geselstafel geklim en homself daar vasgelym. Eers is probeer om hom daar af te praat. Nou dít werk nie. Dan maar die tafelblad afskroef en met hom bo-op wegdra. Net om by die deur te kom en uit te vind die blad is te groot. Nou wat nou? Die tafel in die hoek skuif?

Op die ou end blyk die lym tog nie so taai nie en het hy self redelik maklik daar afgegly...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.