Van waar het jy die klippies gaan haal, Gehasi?

WOENSDAG MET WILLEM

Van waar het jy die klippies gaan haal, Gehasi?

Vandag: DEBORAH STEINMAIR skryf oor Afrikaans, ’n taal wat lewe; en WILLEM KEMPEN oor die hardste van alle (natuurlike) dinge. En soos altyd is daar vyf dinge wat jy wil weet.

  • 02 November 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre


1. Minister Bheki Cele is “hoopvol” dat die polisie se agterstand met DNS-toetsing teen Januarie volgende jaar uitgewis sal wees, het hy in Midrand by die emosiebelaaide tweede presidensiële beraad oor geslagsgeweld (GBV) gesê. (Die res van die land deel waarskynlik nie sy optimisme nie.)

2. Die Federale Reserweraad maak vandag sy nuutste besluit oor Amerikaanse uitleenkoerse bekend. Die Fed sal na verwagting die kritieke rentekoers met 0,75% opskuif, wat dit sal neem na ’n vlak wat laas in Januarie 2008 gesien is. Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, het gister gesê die bank het steeds beweegruimte om ons eie koerse ook verder op te stoot...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.