Hoeveel boksies kan ons getiek kry?

DIASPORA-DAGBOEK

Hoeveel boksies kan ons getiek kry?

ELMARI BOTHA skryf ’n brief vir haar twee seuns in die buiteland; WILLEM KEMPEN probeer hard om nie sinies te wees oor goeie nuus van staatsprojekte nie; en dan is daar soos gewoonlik vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 08 November 2022
  • Bulletins
  • 7 min om te lees

Goeiemôre

1. Ons gaan binne die volgende dekade die stryd om ’n leefbare planeet wen of verloor – en op die oomblik is ons op die verloorpad, met ons voet op die versneller. Dít was gister die boodskap van António Guterres, sekretaris-generaal van die VN, tydens die opening van die Cop27-klimaatberaad in Egipte.

2. Suid-Afrika behoort tot stilstand te kom om die geweld teen kinders te stuit, het 'n familievriend van die vierjarige Bokgabo Poo gister by haar begrafnis gesê. Sy is ontvoer voordat sy verkrag en vermoor is en haar liggaam toe vermink is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.