Oor aardverwarming en aktuarisse en ander dinge wat jy wil weet

WOENSDAG MET WILLEM

Oor aardverwarming en aktuarisse en ander dinge wat jy wil weet

Mense is 'n plaag op die aardbodem, sê DEBORAH STEINMAIR, maar ons kan probeer om bedagsaam te wees om volhoubare lewe op die planeet te verseker. WILLEM KEMPEN skryf oor van sy beste vriende wat aktuarisse is. En soos altyd is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.

  • 09 November 2022
  • Bulletins
  • 7 min om te lees

Goeiemôre


1. Amerikaanse kiesers het gister hulle kruisies getrek in vanjaar se middeltermynverkiesings, maar die finale uitslae sal dalk eers oor minstens ’n paar dae bekend gemaak kan word, het kiesbeamptes gewaarsku. (Ja, tel tog maar ekstra versigtig.)

2. Donald Trump het by ’n saamtrek in Ohio gesê sy ondersteuners kan ’n “very big announcement” op 15 November verwag – hy wag waarskynlik vir ’n goeie vertoning in die verkiesings deur Republikeine voordat hy sy kandidatuur vir die 2024-presidentskap aankondig. (Ag fok.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.