Goeiemôre!
1. ’n Vyftigjarige vrou is doodgeskiet toe inwoners van Vosman, naby Emalahleni, die strate ingevaar het in gewelddadige protesoptrede teen beurtkrag. (Beurtelings brutaal.)
2. Daniel Smit, die man wat skuldig bevind is aan die moord op Jerobejin van Wyk (13) in Klawer, wag nog op ’n bed in die Valkenberg- psigiatriese hospitaal in die Wes-Kaap. (Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug.)..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.