Om die mense agter die misdaadsyfers te sien

ANDERKANT MET ANESCA

Om die mense agter die misdaadsyfers te sien

Dalk kort Suid-Afrika, soos in Nederland, ’n werklikheidstelevisieprogram oor die polisie – veral sodat mens kan sien hoe daar daagliks met slagoffers van geweld teen vroue en kinders omgegaan word, skryf ANESCA SMITH.

  • 12 November 2022
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre

Nederlanders is meesters in die maak van realiteitsprogramme – Big Brother en The Voice is byvoorbeeld hulle geesteskind – en die aanbod is so enorm dat dit moeilik is om te ontloop as jy die TV aansit.

Daar is een oor die polisie wat ek dink ook nuttig in Suid-Afrika met sy hoë misdaadsyfers aangepas kan word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.