In die land waar jy net een koekie by jou koffie kry

ANDERKANT MET ANESCA

In die land waar jy net een koekie by jou koffie kry

ANESCA SMITH vertel hoe een vriendelike vreemdeling haar laat besluit het om meer spontaan en lief te wees in haar aangenome land ... en wat gebeur het toe sy dié wysheid wou uitleef.

Goeiemôre

Dinsdagmiddag loop ek in die reën straataf om te gaan melk koop. ’n Vrou met bloedrooi lippe kom vanuit die teenoorgestelde rigting op my afgepyl en roep: “Hallo skoonheid!”

Van skrik bars ek uit van die lag en sy sê: “Sien jy, ek het jou laat glimlag.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.