Oor steekse woorde (en g’n reënboë oor ’n woestynwinter)

DIASPORA-DAGBOEK

Oor steekse woorde (en g’n reënboë oor ’n woestynwinter)

In Engeland is Suid-Afrika se geure skerper en die klanke helderder, vertel die skrywer ANNELIE FERREIRA; WILLEM KEMPEN sien geen rede om Katar te besoek nie; en soos altyd is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.

  • 22 November 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre

1. Die Konstitusionele Hof het beslis dat Janusz Walus, wat ’n lewenslange vonnis uitdien weens die moord op Chris Hani in 1993, binne 10 dae op parool vrygelaat moet word.

2. Sewe Europese sokkerspanne het hulle voorneme laat vaar om reënboog-armbande tot steun van LGBTQ-regte tydens Wêreldbekerwedstryde in Katar te dra. Hulle is Engeland, Wallis, België, Denemarke, Duitsland, Nederland en Switserland. Die sewe lande vrees dat Fifa-beamptes spelers van die veld sal stuur as hulle enigiets ongemagtig op die veld dra. Die “OneLove”-armbande sou gedra word deur onder andere die Engelse kaptein, Harry Kane, en die Duitse kaptein, Manuel Neuer. Homoseksualiteit is onwettig in Katar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.