Oor oorlog, Janusz Walus se parool en ondermyning van die regbank

MAANDAG MET MAX

Oor oorlog, Janusz Walus se parool en ondermyning van die regbank

MAX DU PREEZ vra of die internasionale gemeenskap dit kan bekostig dat die oorlog in Oekraïne voortduur. Hy skryf ook oor ANC-hoës wat die regbank in die rug gesteek het met hulle kritiek op die Konstitusionele Hof se besluit om Chris Hani se moordenaar op parool vry te laat. En soos gewoonlik is daar nog vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 28 November 2022
  • Daagliks
  • 9 min om te lees

Goeiedag!

1. Die sabotasie by Eskom se steenkoolkragstasies duur, nes beurtkrag, onverpoos voort. Net die laaste twee weke is ’n trokdrywer wat steenkool gemeng met klippe by Majuba afgelewer het en ’n saboteur by Camden gearresteer en is ’n vervoerband by Lethabo gesny.

2. God het nie swart mense geskape nie, sê ’n 60-jarige vrou van Benoni in ’n stemnota wat aan die polisie oorhandig is. “Verban hulle, vermoor hulle, skiet hulle, raak van hulle ontslae, want hulle is die probleem, nie pit bulls nie.” Die vrou is in hegtenis geneem en gaan in Maart volgende jaar op aanklagte van crimen injuria in die hof verskyn. Sy het verduidelik dat sy geen rassis is nie en eintlik gaaf met swart mense is, maar dat sy die stemnota gemaak het toe haar diabetes buite beheer was. Insulien vir die suster...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.