Oor betogings in China, globale leierskap en DIY in Duitsland

DIASPORA-DAGBOEK

Oor betogings in China, globale leierskap en DIY in Duitsland

DOUW KRÜGER skryf oor hoe anders dinge in Duitsland is as in Suid-Afrika; WILLEM KEMPEN sê Xi Jinping sal nie die eerste sterkman wees wat te laat agterkom hoe vinnig die openbare sentiment teen jou kan swaai nie; en soos altyd is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.

  • 29 November 2022
  • Daagliks
  • 8 min om te lees

Goeiemôre

1. China het gister vir die eerste keer sedert die begin van die pandemie meer as 40 000 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.

2. Oliepryse op internasionale markte het gister tot die laagste vlak in byna ’n jaar gedaal in reaksie op vrese dat die Covid-verwante betogings in China tot laer aanvraag kan lei. Apple se aandeleprys het ook gedaal omdat die ontwrigting van produksie by Foxconn se aanleg in Zhengzhou kan beteken dat sowat 6 miljoen iPhone 14’s en ander toestelle nie betyds vir die koopseisoen gelewer sal kan word nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.