Goeiemôre!
1. Rusland het vir die VSA ’n middelvinger gewys deur onderhandelinge oor kernwapens te boikot. Die Russiese adjunkminister van buitelandse sake, Sergei Ryabkov, het Dinsdag aangekondig dat sy land se verteenwoordigers nie na Egipte sal reis vir die samesprekings nie.
2. Nadat die NSRI bevind het dat die grootste aantal verdrinkings voorkom by kinders onder vier jaar, het twee kinders, onderskeidelik twee en nege jaar oud, Dinsdag in die swembad van ’n hotel in Durban verdrink...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.