Êrens oorkant die reënboog in Qatar (en Heksieland)

VIR BOEKWURMS, FLIEKVLOOIE EN FYNPROEWERS

Êrens oorkant die reënboog in Qatar (en Heksieland)

In Nederland het die spanning opgebou oor minister Helder se besoek aan die Sokkerwêreldbekertoernooi waar sy ’n ‘groot stelling’ sou maak, skryf ANESCA SMITH, maar ... nou ja. DEBORAH STEINMAIR bekyk vandeesweek Vrye Weekblad se blink aanbiedings van Boeke- en Vrye Tyd-stories.

  • 03 Desember 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre!

My skoonbroer is stellig: Die koning moet ongetwyfeld vir ’n wedstryd na Qatar gaan, sou Nederland dit ver skop in die Wêreldbekersokkertoernooi wat tans gaande is. Dit sal bydra tot die land se doel om ’n ooreenkoms met Qatar te sluit vir die lewering van vloeibare gas aan Nederland.

Ons is almal by my skoonouers aan huis om die verjaarsdag van my skoonmoeder te vier. Eintlik ’n heel beskeie huis (as jy in ag neem dat skoonma die erfgenaam is van ’n sjokoladefabriek), maar vol interessante voorwerpe soos die telefoon uit die 1950’s wat hulle steeds gebruik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.