Die stories wat ’n wasgoedlyn vertel

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die stories wat ’n wasgoedlyn vertel

ANNELIESE BURGESS skryf oor die stories wat sy aan wasgoedlyne sien wapper en deel brokkies inligting oor onder meer ryspoeding, onderwaterplase, en ’n interaktiewe kaart van die heelal.

  • 04 Desember 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Molo vriende

Vanoggend groet ek uit Pringlebaai (waar die bobbejane my hierdie week behoorlik getraumatiseer het, maar dit is ’n storie vir ’n ander dag).

Ek moes Vrydag stad toe vir ’n vergadering met Max en ons bedryfshoof, Andrew Trench, en ry toe met Baden Powell-rylaan Muizenberg toe. Ons middagete-afspraak is by Casa Labia (https://www.casalabia.com/), ’n lieflike ou herehuis wat eens aan ’n Italiaanse aristokraat behoort het, maar nou ’n restaurant en co-working ruimte is (ons het sommer nou besluit dit is ons nie-amptelike Kaapstad-kantoor)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.