Washingtons is nie almal so nie (en diskriminasie van die goeie soort)

DIASPORA-DAGBOEK

Washingtons is nie almal so nie (en diskriminasie van die goeie soort)

MERCIA S. BURGER skryf oor die verskil tussen Dee See en die een by die see; WILLEM KEMPEN dink sommige mense in die staatsdiens moet beter betaal word; en soos altyd is daar vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 06 Desember 2022
  • Daagliks
  • 8 min om te lees

Goeiemôre

1. ’n Verslag is gister aan premier Alan Winde oorhandig ná ’n ondersoek deur die Wes-Kaapse polisie-ombudsman oor die bewering dat bendes die polisie se topstrukture in die Wes-Kaap geïnfiltreer het. Winde het die ondersoek aangevra nadat regter Daniel Thulare in Oktober ’n uitspraak gelewer het waarin hy die bewering gemaak het. In die ondersoek is bevind dat daar wesenlike bewyse is dat dit wel die geval is.

2. Die druk op pres. Cyril Ramaphosa raak al hoe feller. Die DA het gister ’n mosie by die parlement ingedien om die parlement te ontbind, terwyl die EFF ’n mosie van wantroue teen Ramaphosa wil indien. Daar word verwag dat die parlement vandag sal stem of Ramaphosa in ’n staat van beskuldiging geplaas moet word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.