Soms is dit veiliger as die ligte nié werk nie

WOENSDAG MET WILLEM

Soms is dit veiliger as die ligte nié werk nie

MAX DU PREEZ sê politieke druk is dalk die beste verklaring vir die dwalinge in die verslag oor Phala Phala; WILLEM KEMPEN dink nie dis veilig om by al die padreëls te hou nie; en soos gewoonlik is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.

  • 07 Desember 2022
  • Daagliks
  • 8 min om te lees

Goeiemôre


1. Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) het in die kwartaal van Julie tot September met 1,6% gestyg vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2021 – wat bra vrotsig is as jy onthou dat die land toe nog in die nadraai van die strooptogte van Julie verlede jaar vasgevang was. Die sektor wat in vanjaar se derde kwartaal met groei van 19,2% die beste presteer het, was landbou, bosbou en visserye.

2. Die prys van alle oktaan petrol is sedert middernag 59 sent per liter hoër. Diesel is R1,57 per liter goedkoper. Dit beteken byvoorbeeld dit gaan nou R35,40 meer as gister kos om ’n 60-litertenk met petrol te vul. En dit gaan R47,20 meer kos om 1 000 km ver te ry in ’n kar wat gemiddeld agt liter petrol gebruik om 100 km af te lê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.