Hou ellende regtig van geselskap?

DONDERDAG MET DEBORAH

Hou ellende regtig van geselskap?

WILLEM KEMPEN vermoed New York is nie die enigste plek waar dit deesdae moeilik is om Donald Trump te wees nie; DEBORAH STEINMAIR sê die regering dring selfs haar slaapkamer binne; en daar is soos gewoonlik vyf dinge wat jy wil weet.

  • 08 Desember 2022
  • Daagliks
  • 8 min om te lees

Goeiemôre!

1. Janusz Walus, moordenaar van Chris Hani, is gister uit die hospitaal ontslaan nadat ’n medegevangene hom verlede week met ’n mes gesteek het en is ná 28 jaar in die tronk amptelik op parool vrygelaat. Die minister van justisie het gesê hy is voorsien van paroolvoorwaardes en sal twee jaar gemeenskapskorreksies uitdien.

2. Duitse owerhede het gister 25 verdagtes in hegtenis geneem in verband met ’n beweerde poging tot ’n staatsgreep. Aanklaers in dié land sê die individue – wat glo tot ’n verregse groep bekend as Reichsbürger (Burger van die Reich) behoort, asook QAnon – was van plan om die Duitse parlement aan te val. Ongeveer 3 000 beamptes het die klopjagte uitgevoer in 11 van die 16 state in Duitsland...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.