Oor Marokko, sokker en Afrika-identiteit

ANDERKANT MET ANESCA SMITH

Oor Marokko, sokker en Afrika-identiteit

ANESCA SMITH verduidelik hoekom sy moeite het om die Atlas Leeus te ondersteun, maar tog ook welkom gevoel het as gas in Marokko. En DEBORAH STEINMAIR herinner jou daaraan dat jy jou nog tot die einde van dié maand gratis kan verlustig in Vrye Weekblad se verslawende Vrye Tyd- en Boekestories.

  • 10 Desember 2022
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre!

Dinsdagaand staal ek myself al by voorbaat.

Ek moet tot sesuur in Rotterdam werk, maar Marokko speel om vieruur teen Spanje vir ’n plek in die kwarteindronde van die Wêreldbekersokkertoernooi...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.