Pessimisme is onaantreklik, so kom ons wees hoopvol

ANDERKANT MET ANESCA SMITH

Pessimisme is onaantreklik, so kom ons wees hoopvol

Hoewel 2022 nie maanskyn en rose was nie, het daar darem ook positiewe dinge gebeur, sê ANESCA SMITH. En DEBORAH STEINMAIR maak jou lus vir die Vrye Tyd- en Boekestories uit ons jongste uitgawe.

  • 17 Desember 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre!

Ek sal sommer met die deur in die huis val: 2022 was nie maanskyn en rose nie. Trouens, laat ons geen doekies omdraai nie, dit was ’n kak jaar. Gekenmerk deur vele onsekerhede.

Op die tuisfront beloof die bedanking van André de Ruyter as uitvoerende hoof van Eskom selfs meer onsekerhede aan die begin van 2023. Verder is die ekonomiese gevolge van die voortslepende oorlog in Oekraïne – duisende kilometers ver – selfs hier nie te ontsnap nie. En wie, o wie, gaan ons help uittrek uit die moeras van misdaad waarin die land hom bevind?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.