Natuurtyd gaan jou gawer en gesonder maak

MAANDAG MET MAX

Natuurtyd gaan jou gawer en gesonder maak

MAX DU PREEZ wonder hoekom is die ANC en Ramaphosa so verknog aan Rusland. Hy pleit ook dat groen ruimtes vir gemeenskappe beskikbaar gemaak word. En soos gewoonlik is daar vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 01 Mei 2023
  • Daagliks
  • 12 min om te lees

Goeiedag!

1. Die DA en sy koalisievennote sal hulle kiesersteun met minstens 10% moet vermeerder as hulle ’n kans wil staan om die ANC in volgende jaar se algemene verkiesing uit die kussings te lug, het die DA-leier, John Steenhuisen, op ’n DA-konferensie in KwaZulu-Natal gesê. Hy het die hoop uitgespreek dat die DA, saam met die IVP, die ANC in KZN gaan onttroon.

2. Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê die 4 000 “crime prevention wardens” wat van vandag af ontplooi word om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te help om misdaad te beveg, gaan vuurwapens en ammunisie dra. Kenners vrees dat die groep nie goed genoeg opgelei is nie en hulle verhouding met die SAPD nie uitgespel is nie. Die apartheidstaat het in die 1980’s ook ’n groot getal bykomende mense met min opleiding ontplooi om die polisie te help, die sogenaamde kitskonstabels. Dit was rampspoedig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.