Die lewe gaan aan

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die lewe gaan aan

ANNELIESE BURGESS vertel van haar gewaarwording oor die fyn, fyn draad tussen die lewe en die dood. Daar is ook nuus oor ons boekefees in Melkbos (baie, baie binnekort!), 'n gedig en 'n paar interessante aanbevelings wat sy die afgelope week bymekaar gemaak het.

  • 06 Augustus 2023
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre

Die bougainvillea-heining gloei soos vuur in die laatmiddagson. 'n Swerm neushoringvoëls sit in die broodboom en trek versigtig, korrel vir korrel, die yslike oranje vrug uitmekaar. Die reuk van die eerste jasmyn van die seisoen hang in die lug.

My ma is dood. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.